OFM

John Deere Financial bied aanpasbare oplossings


Listen Later

OFM Good Morning Breakfast se Shandor Potgieter gesels met Antois van der Westhuizen van John Deere Financial oor die rol wat finansiering in die moderne landbou- en konstruksiesektor speel. Ons hoor hoe John Deere Financial sy handelaars en kliënte ondersteun, die doelwitte vir die jaar, en hoe hul finansieringsoplossings aanpas om beter by produsente se behoeftes te pas. www.ofm.co.za
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

OFMBy OFM