Sê dit soos dit is

JOHN-HENRY OPPERMAN


Listen Later

In hierdie episode gesels Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, met handelsmerk strateeg, John-Henry Opprman. Hulle gesels oor kreatiwiteit. Wat is dit? Hoe kan elke mens elke dag meer kreatief lewe? Wat is die uiteinde van 'n kreatiewe benadering wanneer jou rug teen die muur is?

YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi056

Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Sê dit soos dit isBy Gerhard Papenfus