Community Kuiers!

Jona, gaan na Nineve (deel 1)


Listen Later

In hierdie week se Community kuier gesels Rudolph, Jacques en Herman oor die boek van Jona! Hierdie is die begin van ons reeks oor die boek van Jona. Ons gaan vir twee weke stil staan by hierdie profeet, en in die detail van die boek verstrengel raak. 

Hierdie week gesels ons oor hoofstuk 1 en 2, en volgende week kyk ons na hoofstuk 3 en 4. Kry 'n koppie koffie, sit terug en kuier saam.

Kyk hierdie week se bespreking-video op Youtube by: Community Kuiers! Luister na die podcast op enige platform waar jy podcasts kry of besoek ons site by: Community Kuiers!

Vir meer inligting oor Duet gemeente se studentebediening, Kruispunt, besoek duet.org.za of gaan na ons Facebook blad: facebook.com/duetgemeente of volg ons op Instagram @kruispunt_potch!

Intro en outro song: Wasted Years by INOSSI https://soundcloud.com/inossi Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download / Stream:  https://bit.ly/wasted-years Music promoted by Audio Library https://youtu.be/o7tEfvY5sgs

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Community Kuiers!By Herman Blackie