Jongmense tree met entoesiasme na vore deur deel te neem aan die CPF Back2School 2026-veldtog en wys ’n sterk verbintenis tot onderwys en gemeenskapsbetrokkenheid. In die ateljee saam met Gustav het Diego Watza en Hope Klaasste insigte gedeel oor die inisiatief en beklemtoon hoe samewerking en ’n helpende hand ’n betekenisvolle verskil kan maak. Die...