Jorik Pienaar het drums gespeel in die hard rock reus van die 90’s, Not My Dog. Deesdae speel hy vir onder andere Blues Broers, Guy Collins, Albert Frost, asook sy eie nuwe projek, Wisdom of Movement waarvan hy ons in hierdie episode vertel. Jorrie gesels oor Not my Dog toere in Europa, sy ontmoeting en […]