Anele gesels met Jorrie van der Walt oor wyle Aleit Swanepoel se kookboek, Aleit Apteit. “AleitApteit is ’n hoofstuk van sy nalatenskap en ’n manier waarop hy vir altyd in mense se hart, kombuis en lewe kan voortleef. Dit is ’n pragkookboek, maar ook een wat deel van jou kombuis se bestanddele moet uitmaak – gevul met bekende hartskos en bypassende stories geskryf deur ’n legende” - LAPA UItgewers" 📻 93.6fm | 💻 helderbergfm.co.za | 📱 Whatsapp 021 100 6936