Sign up to save your podcasts
Or

God, ons en die toekoms
Josua staan aan die vooraand van 'n nuwe fase in die volk Israel se geskiedenis, en hy is onseker of hy die mas gaan opkom.
God se woorde aan Josua lê die vinger sekuur op die wond.
By Jaco ThomGod, ons en die toekoms