
Sign up to save your podcasts
Or


In episode 13 van #justjodychats praat ek met Jana Marx oor die Krugersdorp-moordsaak wat sy sedert Mei 2018 in die hooggeregshof in Johannesburg begin dek het vir Netwerk24, asook die Afrikaanse koerante Beeld, Die Burger en Volksblad. Haar boek "Afspraak met moord" oor die saak het onlangs verskyn.
By Jody HendricksIn episode 13 van #justjodychats praat ek met Jana Marx oor die Krugersdorp-moordsaak wat sy sedert Mei 2018 in die hooggeregshof in Johannesburg begin dek het vir Netwerk24, asook die Afrikaanse koerante Beeld, Die Burger en Volksblad. Haar boek "Afspraak met moord" oor die saak het onlangs verskyn.