Welkom by ons spesial Vadersdag Potgooi!
Gary, Henry en Peter doen 'n paneel bespreking oor die belangrike onderwerp om Pa(d)waardig te wees!
Kyk gerus die diens deur hierdie skakel te volg: https://youtube.com/live/Ia3rruaBoN4?feature=share
Geniet die boodskap en deel dit gerus met jou vriende en familie - kom ons versprei saam die woord van die Here!
Besoek gerus ook ons webtuiste vir meer inligting by www.diebron.co.za of volg en LIKE ons Facebook Blad by:
https://www.facebook.com/diebronkerk/
Volg ons gerus ook op Instagram by @diebronkerk of https://www.instagram.com/diebronkerk/
Mag God jou en jou gesin ryklik seën!