Skriftuurlik

Kan geliefdes verskyn na hulle dood?


Listen Later

Jesus het aan sy dissipels en aan Maria veskyn net na opstanding..beteken dit ons wat ook in Christus is dieselfde kan doen? Ek weet ons gaan dadelik hemel toe ..maar tog is die vraag by mense wat ek ken, want hulle het hulle geliefdes gesien. Hoe is dit dan moontlik? Ecc 9.5. Skriftuurlik
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SkriftuurlikBy Radio Pulpit