Sign up to save your podcasts
Or
Die bekende Afrikaanse krimi-skrywer Madelein Rust is op 20 Januarie vanjaar met beenkanker gediagnoseer - dit nadat sy vier jaar gelede "skoon" verklaar is. "Ek het gedog ek is klaar met kanker," het die brawe vrou aan Riva Schoeman gesê. Luister na die harthoerende dog postitiewe onderhoud. Dit is 'n vrou - al het die dokter haar net 'n paar maande gegee het het om te leef - wat steeds sê "kanker schmanker."