Katbosbult

Katbosbult – Episode 76


Listen Later

Shirley is terug uit die buiteland en word verras deur Reggie wat haar verwelkom op Kaapstad Internasionale Lughawe met ʼn lysie verrassings. Voor hulle in Katbosbult aankom, is Shirley op datum met die belangrikste plaaslike gebeure. Eppo bel haar uit die Kaap. Hy moes dringend daarheen vir kontrakwerk wat weke kan duur en sy vennoot Gert Geertsema neem die leisels tydelik oor. Shirley is vol planne.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KatbosbultBy Maroela Media