OFM

Katrien Bredenkamp - Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall


Listen Later

Hoof Apteker en Bestuurder, Katrien Bredenkamp gesels met Yolanda Maartens by Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall.
Hul praat oor wat dit beteken vir hulle om nie net ‘n apteek in die gemeenskap te wees nie maar ‘n apteek ván die gemeenskap. Ook oor hoe maklik dit isom medikasie by hulle deur mediese fondse te eis.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

OFMBy OFM