ekerk Lewendig | Die Podcast

Ken God se plan met jou, eerder as jou eie planne | Stephan Joubert


Listen Later

Ons begin dikwels ’n nuwe seisoen met hope, drome en netjiese planne. Maar wat gebeur wanneer God ons nooi om eers Sy plan te leer ken? Selfs wanneer dit ons eie planne uitdaag?

𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 help ons nadink oor vertroue, oorgawe en die vryheid wat kom wanneer ons God se plan vir ons lewe leer ken bo ons eie.

#eKerk #Boodskap

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

ekerk Lewendig | Die PodcastBy ekerk