Lig en Lewe Sentrum 
SERMON PODCAST

Keuses verander die Atmosfeer


Listen Later

Past Mariette La Grange van Montana, Pretoria deel vandag met ons die boodskap tydens ons Moedersdag Sondag.


Keuses verander die atmosfeer en sy verwys na die fles parfuum wat die vroue gebreek het om Jesus mee te salf. Elkeen het hulle ervaring met Jesus gehad en elkeen het ook teenkanting ervaar van mense om die tafel.


Luister gerus na hierdie boodskap en ontvang dit wat God in jou lewe wil wakkeer maak.


Is jy bereid om jou fles te breek?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Lig en Lewe Sentrum 
SERMON PODCASTBy Lig en Lewe Sentrum Paarl