Sign up to save your podcasts
Or

"Kies 'n loopbaan in ons industrie en maak 'n verskil vir die toekoms!', sê Tanja Potgieter, Mense Ondersteuningbestuurder by InteliGro.
Mense is die hart van landbou en die landbou is die ruggraat van Suid--Afrika se ekonomie en voedselsekuriteit. Van tegniese adviseur, finansies, hulpbronne, logistiek tot bemarking en kommunikasie - daar is uiteenlopende opsies beskikbaar!
InteliGro, Your Integrated Crop Solution Partner On The Farm | Find out how InteliGro's regional specialist Crop Advisors add value on your farm at inteligro.co.za | Facebook | Instagram
By InteliGro"Kies 'n loopbaan in ons industrie en maak 'n verskil vir die toekoms!', sê Tanja Potgieter, Mense Ondersteuningbestuurder by InteliGro.