King Price versekeraars het 'n opskudding veroorsaak toe hulle 4 jaar gelede in Namibie begin besigheid doen. Vier jaar en 10 000 kliente later spaar hulle steeds vir Namibiers geld met premies wat verminder! Deon gesels met Justinus van der Westhuyzen, Hoof Uitvoerende Beampte van King Price Namibie om te hoor hoe hulle dit regkry...