Kobus de Kock Jnr is die frontman van The Black Cat Bones, wat 'n nuwe album, Here Is A Knife, vrystel. Ons gesels oor Kurt Kobain, lank vat in die studio, en hoe die blues eintlik uit Afrika kom - onder andere.