100.5fm Nuus Klankgreep

Koeie teruggekry tydens Operasie Shanela


Listen Later

Die waarnemende polisiekommissaris in Mpumalanga, Generaal-Majoor Zeph Mkhwanazi, was ingenome om gister 26 stukke vee, wat na vermoede gesteel is, te konfiskeer. Dit was deel van Operasie Shanela wat in Verena uitgevoer is. ‘n Man is ingeneem vir polisieondervraging. ‘n Ander is beboet vir die besit van ongebrandmerkte diere. Mkhwanazi het die polisie se verbintenis tot die ondersoek en oplos van veediefstal benadruk. 100.5FM Radio Laeveld Nuus
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

100.5fm Nuus KlankgreepBy 100.5FM Radio Laeveld