The OFM Business Hour

Kommer oor breinkwyn van SA rekenmeesters (die tweede deel)


Listen Later

Die voortgesette breinkwyn van Suid-Afrika se rekenmeesters en ouditeure is ’n tweesnydende swaard. Leana van de Merwe, rekeningkundige en versekeringspesialis by Saipa, sê aan Kayla Barker dit is goed dat ons rekeningkundige professionaliteit hoog aangeslaan word. Die nadeel is die tempo waarteen Suid-Afrika die rekeningkundiges verloor.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

The OFM Business HourBy OFM