Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,498 episodes available.
June 10, 2026Kompas: ’n Man as vroedvrou?10 Junie 2026: Johnny Davids vertel hoe hy met kundigheid, deernis en ’n kalm benadering verwagtende ouers ondersteun deur een van die belangrikste ervarings van hulle lewe....more23minPlay
June 09, 2026Kompas: Poësieprogramme vir matrieks9 Junie 2026: Akteur en sanger Phillru van Achterbergh vertel van die poësieprogramme wat Lefra Produksies vir matrieks aanbied....more24minPlay
June 08, 2026Kompas: Maak só om die beste kans te hê om werk te kry8 Junie 2026: Wat kan jy doen om seker te maak dat jy die beste kans moontlik het om werk te kry?...more23minPlay
June 05, 2026Kompas: SA het híérdie vaardighede die nodigste5 Junie 2026: Suid-Afrika staar ‘n tekort van kritiese vaardighede in die gesig. Barrie Ferreira vind uit watter vaardighede en beroepe die nodigste is in Suid-Afrika....more24minPlay
June 04, 2026Kompas: Watter soorte plaaslike regeringsverkiesings is daar?4 Junie 2026: Jacques Jansen van die Onaghanklike Verkiesingskommissie verduidelik watter soorte plaaslike regeringsverkiesings daar is, wat die verhouding tussen plaaslike en distriksmunisipaliteite is, en waarom plaaslike regeringsverkiesings so belangrik is....more24minPlay
June 03, 2026Kompas: Komediant Christie van Niekerk oor Jeugmaand3 Junie 2026: Chrislynn Sias-Louw gesels met akteur en komediant Christie van Niekerk oor hoekom Jeugmaand vir haar belangrik is, en hoekom die jeug se kollektiewe stem verandering te weeg kan bring....more24minPlay
June 02, 2026Kompas: Wat laat ‘n wetenskapprojek uitstaan?2 Junie 2026: Drie professors, wat lede van SA Akademie vir Wetenskap en Kuns is, vertel wat ‘n wetenskapprojek laat uitstaan, en waar om te begin. Hazel Janse van Rensburg gesels ook met twee dertienjarige vriende, wat ’n KI-gedrewe hulpmiddel ontwikkel het om onderwysers in oorvol Suid-Afrikaanse klaskamers te ondersteun. Hulle is gekies om Suid-Afrika by die Genius Olympiad in New York te verteenwoordig....more21minPlay
June 01, 2026Kompas: SA Kwalifikasie Owerheid kyk na kwalifikasies wat voor 2009 uitgereik is1 Junie 2026: Die SA Kwalifikasie Owerheid is tans besig met oorgangsreëlings vir kwalifikasies wat voor 2009 uitgereik is. Barrie Ferreira vind uit hoe dit jou mag raak....more24minPlay
May 29, 2026Kompas: Hoe verander jy jou passie in ’n suksesvolle sosiale mediablad?29 Mei 2026: Hoe maak jy ‘n sukses van jou sosiale media? Barrie Ferreira praat met ‘n jong wynmaker wat haar passie om wyn te maak op sosiale media dokumenteer. Hy praat ook met ‘n paar jeugleiers oor die belangrikheid vir jongmense om te registreer om te stem....more25minPlay
May 28, 2026Kompas: Wat doen die OVK?28 Mei 2026: Ellsforth Booyse, ‘n uitreikbeampte van die OVK se Weskusstreek, vertel meer van die Onafhanklike Verkiesingskommissie en hulle mandaat....more21minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,498 episodes available.