Koninkryk en Outoriteit Deur: Jaco VollgraaffWelkom by ons Potgooi!Geniet die boodskap en deel dit gerus met jou vriende en familie - kom ons versprei saam die woord van die Here!Kyk gerus na hierdie boodskap se Facebook uitsending deur hierdie volgende skakel te volg: https://www.facebook.com/diebronkerk/videos/675036016689488/ Besoek gerus ons webtuiste vir meer inligting by www.diebron.co.za of volg ons Instagram blad by @diebronkerkMag God jou en jou gesin reiklik seën!