Landbouweekliks

Kontant (en dissipline) is koning


Listen Later

Tom van Rooyen is die vierde geslag op die plaas Rietkuil buite Potchefstroom in Noordwes.
Hy boer met mielies, sonneblom en droëbone in ’n wisselboustelsel, alles op droëland. Hy het ook ’n vee-afdeling, eiendomsportefeulje en aandele in landboumaatskappye. Tom slaan munt uit droëbone, ’n ongewone gewas in dié geweste. Hy beskou sy sakebeginsels as kon­serwatief en hy doen eers deeglik navorsing voor hy nuwe projekte aanpak. Tom is ’n voormalige Graanprodusent van die Jaar-finalis.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

LandbouweekliksBy Media24 Leefstyl

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings