03.02.2024 - Die Vriende van Afrikaans (VVA) is 30 jaar oud. Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die VVA, gesels oor die VVA se drie dekades van stories. Geluk aan die VVA met hierdie mylpaal – die verskil wat daagliks landwyd gemaak word in die lewens van kinders wat die wonderwêreld van lees ontdek, is enorm.