KOPSKUIF

KOPSKUIF - Hanlie Degenaar, bestuurder van Care2Kids


Listen Later

08.06.2024 - KOPSKUIF - Hanlie Degenaar, bestuurder van Care2Kids, senior spraak- en taalterapeut en oudioloog gesels op 8 Junie op Kopskuif, Kaapse Kansel 729AM. Care2Kids is ’n afdeling van die Centre for Health and Human Performance (CHHP) van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus. Hierdie afdeling bied gespesialiseerde, multidissiplinêre dienste aan kinders van 0 tot 18 jaar en hul gesinne. Care2Kids fokus op die neurowetenskap van optimale ontwikkeling en prestasie vir kinders. Hulle help ouers om daaglikse roetines kreatief te gebruik as ontwikkeling en terapeutiese geleentheid vir beter uitkomste. Babatyd is die beste wegspringplek vir dié benadering; hoe vroeër daarmee begin word, hoe beter is die uitkoms.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KOPSKUIFBy Cape Pulpit / Kaapse Kansel