Kontrei Klets

Krismis is hier!


Listen Later

In hierdie episode gesels ons oor die komende Woordfees; met David Kramer oor sy Langarm-musiekblyspel; oor Martell Cognac se nuutste produk in Suid-Afrika; oor nuwe wyne; en oor die seisoen se top-vermaak in die Kaap. Volg ons op Twitter by @kontreiklets en luister op enige van jou gunsteling internet-radio platforms.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kontrei KletsBy Clifford Roberts