Kwartaal 2 van 2019 is op ons. Ons loer vinnig na die eerste week van die tweede kwartaal. Ons raak ligtelik aan die Margaret Pansegrouw Sportdag wat plaasvind op Vrydag 5 April en Saterdag 6 April, en ons sluit af deur te gesels oor ons beginsel van die week: Eerlikheid.