Afrikaanse Manne

Kyalami Grand Prix | Hardy Duvenhage


Listen Later

Kyalami Grand Prix | Hardy Duvenhage


Vandag gesels ek en Hardy oor die F1 races. Ek en Hardy gesels oor die verskillende ouens wat jaag en hoeveel drama by hierdie sport betrokke is. Ons chat ook oor 'n paar WWE sterre en chat oor Warren Buffet en al sy geld. Hierdie was 'n sport tiepe episode waar ons bietjie oor die  dit gesels en hier en daar bietjie lag.
Geniet die een!
F1 Show op Netflix:
https://www.netflix.com/us/title/80204890?s=i&trkid=13747225&vlang=en&clip=81564401
Suid Afrikaanse F1 Champ:
Jody Scheckter:
https://en.wikipedia.org/wiki/Jody_Scheckter

Maart se boek vir die maand:
A Brief History of Seven Killings by Marlon James
https://www.penguinrandomhouse.com/books/311146/a-brief-history-of-seven-killings-by-marlon-james/

Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Afrikaanse ManneBy Hugo Swanepoel

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

3 ratings