Defenetief Produktief

Kyle se Vappa inovasies


Listen Later

4 Mamparas vergader om vir u te vertel van hoe Kyle (onspesifiek) die werêld van Vappas geïnoveer het. Hierdie is radio sonder mense, en ons hoop julle geniet die rit saam met ons. Ons is n bietjie baie kras so ons vra onverskoning aan al die Kerk Tannies, maar die is nie julle koppie tee.ons hoop julle skakel weer in wanneer die 4 mamparas vergader om net die belangrikste goed in die wêreld te bespreek.

Hierdie episode word geborg deur: Anchor.fm, die beste platform vir jou podcast. Alles van episode opneem, redigeer en verspry op alle platforms.

Social Links Hier onder;

Sebastian - Ek het niks om te plug maar dalk eendag

Davan - https://youtu.be/dQw4w9WgXcQ

Fluffy - https://www.youtube.com/channel/UC0KK1I9jAoiLv8ATLpYQcvg

Charl - hy soek net lifde

Hierdie episode word geborg deur Anchor - As jy ook jou eie Podcast wil maak kan jy Anchor gebruik: https://anchor.fm

Vir enige vrae of as jy ons wil kontak, maar moenie as jy net wil kla, want ons is nie lus vir jou nonsens nie - [email protected]

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Defenetief ProduktiefBy Defenetief Produktief