OFM

Landbousakevertroue-indeks daal effens


Listen Later

Die Agbiz/IDC Landbousakevertroue-indeks (ACI) het in die tweede kwartaal van 2025 met vyf punte gedaal na 65, ná ’n merkbare styging vroeër vanjaar. Wandile Sihlobo, Agbiz hoofekonoom, meen egter die indeksvlak bly bó die neutrale 50-puntvlak, wat beteken dat besighede steeds oorwegend positief is oor die huidige sakeklimaat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

OFMBy OFM