Leah is terug met haar splinternuwe enkelsnit, "Ligte Laag" - 'n absolute moet vir jou somer-speellys! Of jy nou om die vuur kuier 🔥, 'n vleisie braai 🥩, of net lekker wil langarm 💃🕺, hierdie liedjie gaan jou partytjie behoorlik skop gee! 💥 #LigteLaag #Leah #NuweMusiek #SomerJams 📻 93.6fm | 💻 helderbergfm.co.za | 📱 WhatsApp 021 100 6936