LEEF! - HOOGTEPUNTE

Leef! - Esmé Sonnekus - haar boek “Grondpad”


Listen Later

28.09.2020 - Esmé Sonnekus, is ‘n persoonlike assistent by ‘n Finansiële Adviseurs Besigheid. Sy vertel van haar boek “Grondpad” wat haar getuienis is oor God se getrouheid en haar gehoorsaamheid aan God. Haar unieke pad met God waar Hy met haar praat deur foto’s en die Bybel en die dagstukkies wat daaruit voortvloei is ‘n groot seen vir elkeen wat hierdie boek in hulle hande vashou.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

LEEF! - HOOGTEPUNTEBy Cape Pulpit / Kaapse Kansel