Radio Tygerberg 104FM

LÉÉF GESOND | Liomee gesels met Lechi Kamffer 02


Listen Later

In LEEF GESOND gesels Liomee met Lechi Kamffer, eienaar van Hadassah Healing Oils 'n Christlike maatskappy wat spesialiseer in natuurlike bybelse medisyne. Haar hart is om mense vry te kry van Chroniese siektes en medisynes. Genesing volgens haar is n volledige werk in liggaam, siel en gees en nie net n simptoom nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio Tygerberg 104FMBy Radio Tygerberg 104FM