08.11.2021 - In #LEEF gesels Liomee met Kath Kenyon oor die ASDAN leerprogram vir kinders met spesiale behoeftes. Kath is van Learning Kat Remedial Teaching en het haar eie spesialis skool.
08.11.2021 - Sarah van Vuuren is `n skrywer,sanger en stigter van Bridal Harvest Ministries saam met haar man, Rion. Die egpaar bedien menese wereldwyd met die hoop om kinders van God terug te roep na `n intieme verhouding met Hom.
01.11.2021 - In LEEF gesels Liomee met Stefanie Kotze en Liesl Pretorius regsverteenwoordigers van Cause for Justice oor die hofsaak: Voice of the unborn baby
18.10.2021 - In LEEF gesels Liomee met Donna Kennedy Meyer, voorkomskonsultant en motiveringsspreker oor haar pad met Borskanker en hoe die Here haar in die midde van haar stryd ontmoet het. Donna se hart en getuienis gaan jou moed gee en weer `n hongerte om God volluit n ate jaag.