LEEF! - HOOGTEPUNTE

Leef! - Jattie van Jaarsveld - Onderhoud met kunstenaar


Listen Later

22.06.2020 - Wanda Bam het gesels met Jattie van Jaarsveldt oor sy pad in die polisie diens tot by die preekstoel as bedienaar van die Woord in sang. Tydens grendeltyd het hy ‘n baie toepaslike liedjie geskryf. Meer hieroor in die gesprek...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

LEEF! - HOOGTEPUNTEBy Cape Pulpit / Kaapse Kansel