LEEF! - HOOGTEPUNTE

LEEF! - Milani Vosloo - LIGTER aanlyn geleentheid


Listen Later

20.09.2021 - Milanie Vosloo is ervare top-verkoper outeur, motiveringspreker en vir die afgelope 37 jaar die eienaar van ’n reklame-agentskap. Haar woorde van wysheid, bemoediging en inspirasie het al duisende vroue se lewens verander. Milanie kyk die lewe vierkantig in die oë maar kan dan met haar opregtheid, wysheid en lewensondervinding aan vroue raad, troos, moed en hoop gee om hul eie reis saam met die Vader te loop
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

LEEF! - HOOGTEPUNTEBy Cape Pulpit / Kaapse Kansel