LEEF! - HOOGTEPUNTE

Leef! - Wanda gesels met Prof Ernst Conradie


Listen Later

15.06.2020 - Die CLF-Elise Templehoff-toekenning vir omgewingsbewaring_word vanjaar vir die eerste keer gegee. Dit word toegeken aan Prof Ernst Conradie wat met etlike gesaghebbende publikasies die ekologiese krisis waarin ons verkeer vanuit Christelik-teologiese hoek onder die kerklike aandag gebring het. Conradie, verbonde aan die Universiteit van Wes-Kaapland, het die Andrew Murrayprys vir teologiese publikasies in Afrikaans reeds twee keer gewen.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

LEEF! - HOOGTEPUNTEBy Cape Pulpit / Kaapse Kansel