Dinner en Skinner

Leer ons ken!


Listen Later

Trek saam en beleef die avontuur van Mel, Saffa Mamma en Edó se unieke verhale! Hierdie episode onthul intieme oomblike waar hulle mekaar komies bevraagteken en jou 'n dieper insig gee in die reis wat hulle gevorm het. Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras en aanspoor.

Vanuit die gemak van jou eie ruimte kan jy deel wees van hierdie buitengewone geselskap. Hoe ken Mel vir Kurt Darren? Hoekom groei Saffa Mamma se beenhare stadig? Waar het Edó besluit om 'n Pop Diva te wees? Sluit by hulle aan en laat die stories jou verras terwyl jy 'n nuwe begrip ontwikkel vir die mense wat hulle is.

Hierdie podcast verwelkom jou met ope arms om deel te word van die gemeenskap wat mekaar inspireer en aanmoedig om die lewe voluit te leef. Wen 'n lekker prys geborg deur Burger Meubels in Bellville deur comments te los en jou gunsteling oomblikke op social media te share. Onthou om hulle/Dinner en Skinner te tag elke stappie van die pad!

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Dinner en SkinnerBy Dinner en Skinner