GET UP & GO BREAKFAST - INTERVIEW SPECIALS

Leigh-Ann Coetzee - Singende Engel van die Kango Grotte - 22 Aug 2024


Listen Later

Sy word deur die Oudsthoorn stadsraad beskryf as die singende engel van die Kango-grotte. Toeriste het haar afgeneem terwyl sy sing en net op TikTok alleen is daar meer as 193 000 keer na een van die video's gekyk. Sy is al 23 Jaar 'n gids by die Kango grotte, en droom van 'n sangloopbaan, 'n droom wat sy van kleintyd af koester. Sy gesels met Almarie en deel haar storie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GET UP & GO BREAKFAST - INTERVIEW SPECIALSBy Cape Pulpit / Kaapse Kansel