Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
LEKKER FM 98.3 is jou Nr. 1 Afrikaanse Radiostasie in Pretoria en omliggende gebiede in Suid Afrika, so ook aanlyn, wêreldwyd. Met so baie Suid Afrikaners wat uit ons pragtige land geïmmigreer het, is... more
FAQs about LEKKER FM:How many episodes does LEKKER FM have?The podcast currently has 792 episodes available.
April 21, 2026Barks And More - Anton Olwage gesels met Philecia Erasmus (Dieregedragkundige) 21-04-26In hierdie onderhoud gesels Anton Olwage met Philecia Erasmus, ’n gekwalifiseerde dieregedragkundige van Barks and More. Hulle spesialiseer in honde-opleiding en gedragskonsultasies in Centurion en Pretoria-Oos. Van hondjies vanaf 8 weke oud tot senior honde – elke dier kan leer en verbeter. Barks and More bied groepklasse, privaat sessies by die huis en professionele gedragsadvies om ’n gebalanseerde en gelukkige troeteldier te help vorm. Vir navrae, e-pos: [email protected]...more9minPlay
April 19, 2026Lewende Woord Centurion - Past. Wouter van der Merwe - Jesus Kom Weer 19-04-26Lewende Woord Centurion - Past. Wouter van der Merwe - Jesus Kom Weer 19-04-26...more32minPlay
April 15, 2026PS Branded - Anton Olwage gesels met Quintin Jenkings 15-04-26In hierdie potgooi gesels Anton Olwage met Quintin Jenkings van PS Branded, ’n toonaangewende vervaardiger van gebrandmerkte tekstiel- en promosieprodukte sedert 1989. Hulle fokus sterk op kwaliteit, bekostigbaarheid en tegnologiese kundigheid. Van gazebo’s, baniere en vlae tot Portabellas, industriële dekor en meubels – alles word plaaslik vervaardig met moderne druktegnologie. Quintin verduidelik hoe PS Branded handelsmerke help om sigbaar, professioneel en mededingend te bly in ’n dinamiese besigheidsomgewing. Besoek gerus www.psbranded.co.za....more8minPlay
April 15, 2026Past. Peet van der Westhuizen - Weet jy wie jy werklik is 15-04-26Past. Peet van der Westhuizen - Weet jy wie jy werklik is 15-04-26...more16minPlay
April 14, 2026Zwartkop Dierekliniek - Anton Olwage gesels met Danielle Raath 14-04-26Zwartkop Dierekliniek - Anton Olwage gesels met Danielle Raath 14-04-26...more9minPlay
April 14, 2026Past. Peet van der Westhuizen - Waar is God op-pad heen met die mensdom 14-04-26Past. Peet van der Westhuizen - Waar is God op-pad heen met die mensdom 14-04-26...more15minPlay
April 13, 2026Past. Peet van der Westhuizen - Jy was nog altyd jy gewees 13-04-26Past. Peet van der Westhuizen - Jy was nog altyd jy gewees 13-04-26...more16minPlay
April 10, 2026Zwartkop Dierekliniek - Clarise Craven gesels met Marelize Engelbreght 10-04-26Zwartkop Dierekliniek - Clarise Craven gesels met Marelize Engelbreght 10-04-26...more15minPlay
April 10, 2026Ds. Carina Burger - Liefde wat herstel en roep tot diens - 10-04-26Ds. Carina Burger - Liefde wat herstel en roep tot diens - 10-04-26...more15minPlay
April 09, 2026Mustang Scatter Rally - Fanus Pienaar gesels met Aggro 09-04-26Mustang Scatter Rally - Fanus Pienaar gesels met Aggro 09-04-26...more8minPlay
FAQs about LEKKER FM:How many episodes does LEKKER FM have?The podcast currently has 792 episodes available.