GET UP & GO BREAKFAST - INTERVIEW SPECIALS

Len Muller - Arende en Engele - 25 Oktober 2024


Listen Later

Len se nuutste kortspeelplaat, ARENDE EN ENGELE is uit, en dit is opgedra aan sy vrou en seun. Hierdie projek is ’n intieme en persoonlike weergawe van Len se lewe, geïnspireer deur sy reis as ’n pa, eggenoot, musikant en mens.
Die album, wat hy beskryf as ’n “akoestiese ballade album met diep lirieke en intieme stemopnames”, bevat ’n mengsel van akoestiese pop en country musiek, en is vervaardig deur die bekroonde Theo Crous by Bellville Studios.
Len gesels met Almarie oor sy musiek, pa wees en dat jy uituindelik OK gaan wees.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GET UP & GO BREAKFAST - INTERVIEW SPECIALSBy Cape Pulpit / Kaapse Kansel