Sê dit soos dit is

LEON WESSELS


Listen Later

Dr. Leon Wessels is 'n politikus, konstititionele deskundige en gemeenskapsaktivis – hy was ‘n minister en daarna die ondervoorsitter van die grondwetskrywende vergadering. 

Gerhard Papenfus gesels met hom oor ‘n ryke lewe in die Suid-Afrikaanse politiese hutspot. Hy deel staaltjies van sy weë vanaf jong perderuiter agter Verwoerd, tot waar hy vandag steeds sy regskennis aanwend ter verbetering van menselewens.

Deel dit met iemand na aan jou…

Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Sê dit soos dit isBy Gerhard Papenfus