Eensgesind Klanklêers

Lettie Fouché


Listen Later

EGGENOTES


Letta Rhoda “Lettie” Fouché (née McDonald) het Nellie Swart as staatspresidentsvrou opgevolg. Sy was die eggenoot van staatspresident Jim Fouché, wat na dr. Dönges se dood staatspresident geword het. Sy is in 1993 soos volg beskryf:


‘n Boervrou wat bekend was vir haar sang, die LV- vrou wat kniediep in die politiek en samelewing gestaan het, die administrateursvrou wat self gesorg het vir die gebak en blommerangskikking by onthale, en die sjarmante ministersvrou met die smaakvolle hoede wat sy self ontwerp het.

Lettie Fouché was ‘n veelsydige staatspresidentsvrou. En dit is juis waarom sy Jim Fouché kon bystaan. Maar wat behels haar lewensverhaal?


Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Eensgesind KlanklêersBy Eensgesind Klanklêers

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings