Radio Pulpit

Liefde


Listen Later

Ons kyk in diepte na die nuwe gebod wat Jesus ons gegee het deur die twee tipes liefde waarna die Bybel spesifiek verwys te bespreek. Dan staan ons ook stil by die gevaar van liefdelose Christenskap en wat dit werklik beteken om jou naaste lief te hê. Madeleine gaan voort met voorlesings uit die boek Al Psalmend deur Dr. Ronell Bezuidenhout, wat uitgegee word deur CLF-uitgewers.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio PulpitBy Radio Pulpit