OFM

Liefde en respek - en die belangrikheid daarvan


Listen Later

Wees bewus van hoe jy met die persoon praat wat jy die liefste het. Is jou toon, en jou hart, respekvol teenoor hulle? Respek is 'n geskenk wat ons kies om te gee aan die mense vir wie ons lief is. Madeleen en Pulane delf hierdie week in die onderwerp van respek.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

OFMBy OFM