Doxa Deo Bloemfontein North

Liefde in Aksie Week 3


Listen Later

Het jy al ooit gesukkel om die wereld om jou lief te he?
Vind jy jou probeerslae soms beperk tot jou bekende omgewing en selfs ook ‘net nie genoeg nie’ al het jy die beste intensies en 'n opregte begeerte om 'n positiewe impak te maak.

In hierdie preekreeks gaan in die boek van Handelinge sien hoe God se kerk liefde in aksie gesit het om die wereld te verander.


Episode analytics

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Doxa Deo Bloemfontein NorthBy Doxa Deo Bloemfontein North