Kosreis

Loodsepisode


Listen Later

In hierdie loodsepisode gee die aanbieder Francette Bekker (Jou Digitale Dieetkundige) bietjie agtergrond inligting oor wie sy is, wat sy as Dieetkundige doen en sy vertel meer oor die padreis wat hierdie podsending met die naam Kosreis se inspirasie was.

Aanbieder: Francette Bekker

Instagram
@kosreis

Instagram & Facebook
@francettedietitian

Webtuiste
www.francettedietitian.com

E-pos
[email protected]

Vrywaring gelees deur aktrise en sangeres Sanli Jooste. Vind haar op Instagram @sansings89


...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KosreisBy Francette Bekker