Lr Andre Niemandt

Lr Andre Niemandt

By Leraar Andre Niemandt PrekeReligion & SpiritualityChristianity
Download on the App Store

All Lr Andre Niemandt episodes

  • 10. Ek gaan visvang
    Johannes 21:3  Simon Petrus sê vir hulle: Ek gaan visvang. Hulle sê vir hom: Ons gaan ook saam met jou. En hulle het uitgegaan en dadelik in die skuit geklim, en in daardie nag het hulle niks gevang nie
    1 hr 4 min
  • 9. Kies vandag
    Josua 24:15  Maar as dit verkeerd is in julle oë om die HERE te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: òf die gode wat julle vaders daar oorkant die Eufraat gedien het, òf die gode van die Amoriete in wie se land julle woon; maar ek en my huis, ons sal die HERE dien.
    1 hr 12 min
  • 7. Kits etes
    1 Johannes 2:15  Moenie die wêreld liefhê of die dinge wat in die wêreld is nie. As iemand die wêreld liefhet, dan is die liefde van die Vader nie in hom nie
    1 hr 10 min
  • 6. Gebed van Jabes
    1Ch 4:10  En Jabes het die God van Israel aangeroep en gesê: As U my ryklik seën en my grondgebied vermeerder en u hand met my sal wees en U die onheil afweer, sodat my geen smart tref nie! En God het laat kom wat hy begeer het
    1 hr
  • 5. Jesus se plan omvergewerp
    Act 2:23  Hom, wat deur die bepaalde raad en voorkennis van God oorgelewer is, het julle deur die hande van goddelose manne geneem en gekruisig en omgebring
    1 hr