Radio Scriptura

Luisteraarsvraag: Lotery


Listen Later

In hierdie episode beantwoord ons 'n luisteraarsvraag:

"Is lotjies trek ("raffles") sonde? Die Bybel sê nie direk iets hieroor nie? Wat van dobbel?"

Ons kyk na die werping van die lot in die Bybel, dan gesels ons oor lotjie-verkope (bv. vir 'n kerk se fondsinsameling), en laastens gesels ons oor die Nasionale Lotery.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio ScripturaBy scriptura.co.za

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings