Radio Scriptura

Luisteraarsvraag: Selfhelpboeke?


Listen Later

Luisteraarsvraag: Selfhelpboeke?

"Visit many good books, but live in the Bible." het Charles H. Spurgeon gesê. Wat is selfhelpboeke? Hoe verstaan ons heiligmaking? Hoekom is daar 'n toename in gewildheid van selfhelpboeke? Sekulêre selfhelpboeke en christelike selfhelpboeke. Is daar 'n leemte in die kerk, prediking en praktiese applikasie? Wat is die Bybelse perspektief op selfhelpboeke? Kan ons dit gebruik vir algemene raad of geestelike raad? Wat is die fokuspunt van die selfhelpboek? Skrifverwysings: Spreuke, nuwe testament briewe van Paulus.Aanbieders: Marnix Boersema, Jaco de Beer, Gerhard van Rhyn

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio ScripturaBy scriptura.co.za

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings